fbpx

Promosie: Kies die regte eksekuteur vir jou boedel en testament

BELANGRIKE BROKKIES

-Die belangrikheid van die kies van ‘n geskikte eksekuteur om die uitvoering van ‘n testament te vergemaklik.
-Die verskil tussen familielede en professionele eksekuteurs en watter een die beste vir jou situasie kan wees.
-Die wettige verantwoordelikhede en take wat ‘n eksekuteur moet uitvoer.
-Die impak van ‘n swak gekiesde eksekuteur op die erfenisproses.
-Wenke vir die oorweging van koste en toeganklikheid wanneer jy ‘n eksekuteur kies.

Kry sekerheid oor jou boedelbeplanning en nalatenskap deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente te vertrou met hierdie belangrike taak, alles in jou taal.

“’n Eksekuteur bestuur jou boedel en sorg dat jou wense uitgevoer word. Dit is ‘n baie belangrike taak wat jy in die hande van iemand anders laat. Jy moet iemand kies wat betroubaar, verantwoordelik en oor die nodige vaardighede besit om hierdie rol te hanteer”, verduidelik Dawid Botha, direkteur van Eksekuteurs vir boedels en testamente.

Die eerste ding om in ag te neem is dat die opstel van ‘n testament en die administrasie van ‘n boedel, buiten dat dit ‘n ongelooflike belangrike taak is, ook baie kompleks kan wees. Capital Legacy, die grootste van sy soort in die boedelbedryf, in samewerking met Eksekuteurs vir boedels en testamente bied hierdie dienste en bykomstige produkte nou in Afrikaans aan.

Die tweede ding om in ag te neem is al die fooie wat betaalbaar word met afsterwe. Meeste mense is nie bewus dat die afhandeling van ‘n boedel ‘n duursame proses kan wees nie, dink maar aan lewenskoste terwyl die bankrekening gevries word, belasting, testamentêre-, eksekuteurs- en regs fooie.

Eksekuteurs vir Boedels en Testamente het ‘n oplossing wat jou erfgename niks sal kos om jou wense ‘n realiteit te maak nie, en hulle die grootste moontlike erfporsie verseker.

Wat maak ons die top keuse vir die beste nalatenskap wat jy kan agter laat?

  1. Alle dienste is onder een dak, van die opstel van die testament en die trust tot die boedeladministrasie en lewensdekking.
  2. Ons staan jou trots in Afrikaans by.
  3. Ons testamentkonsultante kom besoek jou tuis of by die werk, kosteloos en wanneer dit jou pas.
  4. Gratis afhaal en druk van die testament, en ondertekening deur getuies vir diegene wat geen toegang tot ‘n drukker het nie.
  5. Ons mikpunt is dat daar by afsterwe geen eksekuteurs- en ander regskostes betaalbaar sal wees nie, sodat jou begunstigdes die grootste moontlike erfporsie ontvang.

Wat doen ons:

  • Ons stel testamente op
  • Ons dek fooie wat met afsterwe gepaardgaan
  • Ons doen boedeladministrasie
  • Ons bied lewensdekking
  • Ons bied dekking vir die opvoeding en sorg van jou kinders
  • Ons stel trusts op

Besoek gerus ons webblad: https://www.eksekuteurs.co.za/

Jongste Artikels
Volg Eksekuteurs vir Boedels en Testamente

Gesels vandag nog met 'n boedelspesialis

Vind uit hoe jy jou geliefdes kan beskerm met 'n professioneel opgestelde testament.

Maak ‘n afspraak met een van ons spesialis testamentêre konsultante om jou by te staan met die opstel van ‘n geldige en uitvoerbare testament.

Voltooi die velde hieronder en ons kom so gou as moontlik terug na jou toe.

Kontak Eksekuteurs

Voltooi die velde hieronder, en ons sal dadelik na jou terugkom

Maak ‘n afspraak met een van ons spesialis testamentêre konsultante om jou by te staan met die opstel van ‘n geldige en uitvoerbare testament.

Voltooi die velde hieronder en ons kom so gou as moontlik terug na jou toe.

Boedeladministrasie

Voltooi die velde hieronder, en ons sal dadelik na jou ter ugkom

keyplan

Om staatswerknemers te help om ‘n blywende nalatenskap na te laat.

Complete the fields below, and we will get right back to youComplete the fields below, and we will get right back to you

Voltooi die velde hieronder, en ons sal dadelik na jou terugkom.