fbpx

Nog nie ’n kliënt nie?

Kry sekerheid oor jou boedelbeplanning en nalatenskap deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente.

Reeds ’n kliënt?

Kry sekerheid oor jou boedelbeplanning en nalatenskap deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente.

Nog nie ’n kliënt nie?

  • VYF NAGEVOLGE AS JY NIE 'N TESTAMENT HET NIE

  • Vyf nagevolge as jy nie ’n testament het nie
    Jy verpas die geleentheid om te besluit wie wat erf, en die Suid-Afrikaanse reg besluit hoe jou boedel verdeel gaan word.
    Vyf nagevolge as jy nie ’n testament het nie
    Jou gade loop die gevaar om niks te erf as julle nie getroud was nie of as jou testament nie ná ’n vorige huwelik opgedateer is nie.

    Jou kinders se erfporsies beland dalk in een van die regering se fondse of in die hande van ’n aangestelde voog eerder as in ’n trust wat sal toesien dat jou wense vir jou kinders uitgevoer word.

    Daar ontstaan dikwels twis onder erfgename as jou boedel en laaste wense nie duidelik in ’n testament vasgelê is nie.

    Dit kan jare duur voordat ’n boedel afgehandel is – sonder ’n testament waarin ’n professionele eksekuteur aangestel is, is die proses eintlik in die regering se hande.
  • VYF BELANGRIKE KOSTE VAN STERF

  • Vyf belangrike koste van sterf
    Eksekuteursfooie - Jy het professionele hulp nodig om jou boedel korrek af te handel. Spesialiste wat hiermee help kos baie geld, 3,5% plus BTW op die bedrag van die boedel wat hulle hanteer. Dit kan derduisende rande kos, wat jy nie het nie, en die eksekuteur is verantwoordelik om jou bates en laste te bestuur soos hulle goeddink.
    Vyf belangrike koste van sterf
    Onmiddelike uitgawes - Met afsterwe word jou bankrekening gevries en jou gesin het beperkte toegang tot fondse. Ons “Immediate Liquidity”-voordeel sal verseker dat hulle fondse beskikbaar het vir die begrafnis, reis, kruideniersware en ander onmiddellike kostes.
    Vyf belangrike koste van sterf
    Testamentere trust fooie - As jy iets nalaat vir minderjariges moet daar ‘n trust opgestel word na jou afsterwe sodat hulle jou bates kan erf. Ons Legacy Protection Plan dek al hierdie fooie om jou nalatenskap te beskerm.
    Vyf belangrike koste van sterf
    Maandelikse lewenskostes - Boedels kan jare vat om afgehandel te word en ‘n algemene fout is om te dink jou maandelikse lopendekostes sal dadelik uit die boedel betaal kan word. Ons Estate Overheads Protector help om hierdie uitgawes te dek.
    Vyf belangrike koste van sterf
    Belasting - Meeste mense los hul volledige boedel aan hul gades maar wanneer albei eggenote gelyktydig tot afsterwe kom, en die kinders erf alles, dan skop daar verskeie regsfooie in. Dit is hier waar ons Estate Gap Cover inskop. Ons Estate Gap Cover sal kontant beskikbaar maak.
  • ONS TESTAMENTPROSES

  • Konsultasie

    Stel ‘n konseptestament op

    Berekening

    Identifiseer jou unieke fooie en uitgawes met afsterwe

    Vrystelling

    Vermy al die fooie en uitgawes met hierdie bekostigbare premie

Konsultasie

Eksekuteursfooie – Jy het professionele hulp nodig om jou boedel korrek af te handel. Spesialiste wat hiermee help kos baie geld, 3,5% plus BTW op die bedrag van die boedel wat hulle hanteer. Dit kan derduisende rande kos, wat jy nie het nie, en die eksekuteur is verantwoordelik om jou bates en laste te bestuur soos hulle goeddink.
Vyf belangrike koste van sterf
Onmiddelike uitgawes – Met afsterwe word jou bankrekening gevries en jou gesin het beperkte toegang tot fondse. Ons “Immediate Liquidity”-voordeel sal verseker dat hulle fondse beskikbaar het vir die begrafnis, reis, kruideniersware en ander onmiddellike kostes.
Vyf belangrike koste van sterf
Testamentere trust fooie – As jy iets nalaat vir minderjariges moet daar ‘n trust opgestel word na jou afsterwe sodat hulle jou bates kan erf. Ons Legacy Protection Plan dek al hierdie fooie om jou nalatenskap te beskerm.
Vyf belangrike koste van sterf
Maandelikse lewenskostes – Boedels kan jare vat om afgehandel te word en ‘n algemene fout is om te dink jou maandelikse lopendekostes sal dadelik uit die boedel betaal kan word. Ons Estate Overheads Protector help om hierdie uitgawes te dek.
Vyf belangrike koste van sterf
Belasting – Meeste mense los hul volledige boedel aan hul gades maar wanneer albei eggenote gelyktydig tot afsterwe kom, en die kinders erf alles, dan skop daar verskeie regsfooie in. Dit is hier waar ons Estate Gap Cover inskop. Ons Estate Gap Cover sal kontant beskikbaar maak.

Konsultasie

Stel ‘n konseptestament op

Berekening

Identifiseer jou unieke fooie en uitgawes met afsterwe

Vrystelling

Vermy al die fooie en uitgawes met hierdie bekostigbare premie

Wat maak ons die top keuse vir die beste nalatenskap wat jy kan agter laat

Alle dienste onder een dak, van die opstel van die testament en die trust tot boedeladministrasie en lewensdekking.

Ons staan jou trots by in Afrikaans.

Ons testamentkonsultante kom besoek jou tuis of by die werk, kosteloos en wanneer dit jou pas

Gratis afhaal en druk van die testament, en ondertekening deur getuies vir diegene wat geen toegang tot ’n drukker het nie.

Ons mikpunt is dat daar by afsterwe geen eksekuteurs- en ander regskoste betaalbaar sal wees nie, sodat jou begunstigdes die grootste moontlike erfporsie

Wat ons doen

Testament opstel

Dekking van fooie by afsterwe

Boedeladministrasie

Lewensdekking

Dekking vir opvoeding en sorg vir kinders

Trusts

Getuigskrifte van kliënte

Het jy geweet?
Amper 75% van alle Suid-Afrikaners sterf sonder ’n geldige testament – wat rampspoedige gevolge vir hul gesinne en familielede kan hê.
Het jy geweet?
Om jou testament op te stel hoef nie ’n moeilike of ingewikkelde proses te wees nie ons konsultante ontmoet jou waar en wanneer dit jou pas. Vir jou gerief het ons ook aanlyn konsultante beskikbaar.
Het jy geweet?
Die meeste mense beplan nie of dink selfs nie daaraan om voorsiening te maak vir regskoste, soos eksekuteursfooie, wat met afsterwe gepaard gaan nie. Onvoldoende beplanning kan jou boedel finansieel verlam en jou beoogde nalatenskap wegvreet.
Het jy geweet?
Die bereddering van ’n boedel kan maande of selfs jare neem. Eksekuteurs spog met ’n gemiddelde boedelafhandeling van 6 tot 9 maande – minder as die helfte van die gemiddelde tyd in ons bedryf.
Het jy geweet?
Wanneer jy sterf, word jou bankrekening gevries, wat dit vir jou gesin moeilik maak om transaksies te verrig. Eksekuteurs se Immediate Liquidity TM sorg dat daar onmiddelik kontant vir jou gesin beskikbaar is vir goed soos doodskoste, reis, begrafnis en dies meer.
Het jy geweet?
Die meeste mense neem aan dat lewensversekering, of die boedel, hul maandelikse lewenskoste (soos munisipale en ander rekeninge, huur, kruideniersware, ens.) sal dek wanneer hulle sterf. Maar polisuitbetalings word dikwels vertraag, en die boedel kan nie verdeel word voordat hy afgehandel is nie – wat die gesin se kontantvloei belemmer. Eksekuteurs se Estates Overheads Protector™ help om hierdie noodsaaklike uitgawes te dek.
Het jy geweet?
Jou testament is nie geldig as dit nie korrek onderteken en twee onafhanklike partye dit mede-onderteken het nie. ’n Ongeldige testament is dieselfde as geen testament.
Het jy geweet?
’n Getuie van ’n testament kan nie ‘n begunstigde van die testament wees nie. As jou gade dus jou testament as getuie geteken het, kan dit deur die hof as ongeldig verwerp word.
Previous slide
Next slide

Maak ‘n afspraak met een van ons spesialis testamentêre konsultante om jou by te staan met die opstel van ‘n geldige en uitvoerbare testament.

Voltooi die velde hieronder en ons kom so gou as moontlik terug na jou toe.

Kontak Eksekuteurs

Voltooi die velde hieronder, en ons sal dadelik na jou terugkom

Maak ‘n afspraak met een van ons spesialis testamentêre konsultante om jou by te staan met die opstel van ‘n geldige en uitvoerbare testament.

Voltooi die velde hieronder en ons kom so gou as moontlik terug na jou toe.

Boedeladministrasie

Voltooi die velde hieronder, en ons sal dadelik na jou ter ugkom

keyplan

Om staatswerknemers te help om ‘n blywende nalatenskap na te laat.

Complete the fields below, and we will get right back to youComplete the fields below, and we will get right back to you

Voltooi die velde hieronder, en ons sal dadelik na jou terugkom.