fbpx

Eksekuteurs vir Boedels en Testamente

Wees gereed vir eendag

Ons help om jou geliefdes se toekoms te verseker met effektiewe beplanning en kundige leiding elke stap van die pad.

Bied jou geliefdes ‘n voorsprong. Stel 'n spesialis aan vir al jou unieke behoeftes en uitdagings met die opstel van jou testament en die administrasie van jou boedel.

Kontak Eksekuteurs

Voltooi die velde hieronder, en ons sal dadelik na jou terugkom

Wat ons doen

Testament opstel

Dekking van fooie by afsterwe

Boedeladministrasie

Trusts

Getuigskrifte van kliënte

Het jy geweet?
Amper 75% van alle Suid-Afrikaners sterf sonder ’n geldige testament – wat rampspoedige gevolge vir hul gesinne en familielede kan hê.
Het jy geweet?
Om jou testament op te stel hoef nie ’n moeilike of ingewikkelde proses te wees nie ons konsultante ontmoet jou waar en wanneer dit jou pas. Vir jou gerief het ons ook aanlyn konsultante beskikbaar.
Het jy geweet?
Die meeste mense beplan nie of dink selfs nie daaraan om voorsiening te maak vir regskoste, soos eksekuteursfooie, wat met afsterwe gepaard gaan nie. Onvoldoende beplanning kan jou boedel finansieel verlam en jou beoogde nalatenskap wegvreet.
Het jy geweet?
Die bereddering van ’n boedel kan maande of selfs jare neem. Eksekuteurs spog met ’n gemiddelde boedelafhandeling van 6 tot 9 maande – minder as die helfte van die gemiddelde tyd in ons bedryf.
Het jy geweet?
Wanneer jy sterf, word jou bankrekening gevries, wat dit vir jou gesin moeilik maak om transaksies te verrig. Eksekuteurs se Immediate Liquidity TM sorg dat daar onmiddelik kontant vir jou gesin beskikbaar is vir goed soos doodskoste, reis, begrafnis en dies meer.
Het jy geweet?
Die meeste mense neem aan dat lewensversekering, of die boedel, hul maandelikse lewenskoste (soos munisipale en ander rekeninge, huur, kruideniersware, ens.) sal dek wanneer hulle sterf. Maar polisuitbetalings word dikwels vertraag, en die boedel kan nie verdeel word voordat hy afgehandel is nie – wat die gesin se kontantvloei belemmer. Eksekuteurs se Estates Overheads Protector™ help om hierdie noodsaaklike uitgawes te dek.
Het jy geweet?
Jou testament is nie geldig as dit nie korrek onderteken en twee onafhanklike partye dit mede-onderteken het nie. ’n Ongeldige testament is dieselfde as geen testament.
Het jy geweet?
’n Getuie van ’n testament kan nie ‘n begunstigde van die testament wees nie. As jou gade dus jou testament as getuie geteken het, kan dit deur die hof as ongeldig verwerp word.
Previous slide
Next slide

Maak ‘n afspraak met een van ons spesialis testamentêre konsultante om jou by te staan met die opstel van ‘n geldige en uitvoerbare testament.

Voltooi die velde hieronder en ons kom so gou as moontlik terug na jou toe.

Kontak Eksekuteurs

Voltooi die velde hieronder, en ons sal dadelik na jou terugkom

Maak ‘n afspraak met een van ons spesialis testamentêre konsultante om jou by te staan met die opstel van ‘n geldige en uitvoerbare testament.

Voltooi die velde hieronder en ons kom so gou as moontlik terug na jou toe.

Boedeladministrasie

Voltooi die velde hieronder, en ons sal dadelik na jou ter ugkom

keyplan

Om staatswerknemers te help om ‘n blywende nalatenskap na te laat.

Complete the fields below, and we will get right back to youComplete the fields below, and we will get right back to you

Voltooi die velde hieronder, en ons sal dadelik na jou terugkom.