fbpx

Privaatheidsbeleid

Ons is daartoe verbind om jou persoonlike inligting te beskerm.

Welkom by die privaatheidbladsy van ons webwerf.

Eksekuteurs gee om vir die privaatheid, sekuriteit en aanlyn veiligheid van ons kliënt se persoonlike inligting. Ons neem ons verantwoordelikheid om jou persoonlike inligting te beskerm baie ernstig op. Ons neem alle redelike voorsorgmaatreëls om jou persoonlike inligting te beskerm (insluitend inligting oor jou aktiwiteite teen diefstal, ongemagtigde toegang en ontwrigting van dienste.)

Eksekuteurs sal jou inligting vir verskeie verskillende doeleindes gebruik, byvoorbeeld om ons dienste aan jou en ander te verskaf en om ons wetlike en regulatoriese verpligtinge na te kom.

Vir meer inligting oor hoe ons jou persoonlike inligting insamel, gebruik, deel en beskerm soos vereis deur die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (POPIA), sien asseblief ons Privaatheidskennisgewings en -beleide hieronder.

Privaatheidskennisgewing

Hierdie kennisgewing dien om jou, ook bekend as die ‘datasubjek’, in te lig oor hoe ons jou persoonlike inligting insamel, gebruik, deel en beskerm soos vereis deur die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (POPIA).

Bepalings en voorwaardes

Hierdie is ons bepalings en voorwaardes vir die gebruik van ons webblaaie.

Kontakvorm-vrywaring

Hierdie is ons Kontakvorm-vrywaring.

Maak ‘n afspraak met een van ons spesialis testamentêre konsultante om jou by te staan met die opstel van ‘n geldige en uitvoerbare testament.

Voltooi die velde hieronder en ons kom so gou as moontlik terug na jou toe.

Kontak Eksekuteurs

Voltooi die velde hieronder, en ons sal dadelik na jou terugkom

Maak ‘n afspraak met een van ons spesialis testamentêre konsultante om jou by te staan met die opstel van ‘n geldige en uitvoerbare testament.

Voltooi die velde hieronder en ons kom so gou as moontlik terug na jou toe.

Boedeladministrasie

Voltooi die velde hieronder, en ons sal dadelik na jou ter ugkom

keyplan

Om staatswerknemers te help om ‘n blywende nalatenskap na te laat.

Complete the fields below, and we will get right back to youComplete the fields below, and we will get right back to you

Voltooi die velde hieronder, en ons sal dadelik na jou terugkom.